Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » honderdste
honderdste [boodskap #133088] Sat, 22 August 2020 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
honderdste
Afbreking: hon•derd•ste


Rangtelwoord: honderdste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord honderd (100). Nommer honderd in 'n ry of gedeel deur honderd.

Gebruik:
• Hy het honderdste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 100ste
• 100e

Verwant:
• honderde

Vertaling:
Engels: hundredth
Nederlands: honderdste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nege-en-negentigste
Volgende onderwerp: tweehonderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:20:22 UTC 2025