Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nege-en-negentigste
nege-en-negentigste [boodskap #133087] Sat, 22 August 2020 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nege-en-negentigste
Afbreking: ne•ge-en-ne•gen•tig•ste


Rangtelwoord: nege-en-negentigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nege-en-negentig (99). Nommer nege-en-negentig in 'n ry of gedeel deur nege-en-negentig.

Gebruik:
• Hy het nege-en-negentigste in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• nege-en-neëntigste

Afkorting:
• 99ste
• 99e

Vertaling:
Engels: ninety-ninth
Nederlands: negenennegentigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agt-en-negentigste
Volgende onderwerp: honderdste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:51:10 UTC 2025