Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agt-en-negentigste
agt-en-negentigste [boodskap #133086] Sat, 22 August 2020 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agt-en-negentigste
Afbreking: agt-en-ne•gen•tig•ste


Rangtelwoord: agt-en-negentigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agt-en-negentig (98). Nommer agt-en-negentig in 'n ry of gedeel deur agt-en-negentig.

Gebruik:
• Hy het agt-en-negentigste in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• ag-en-neëntigste
• ag-en-negentigste
• agt-en-neëntigste

Afkorting:
• 98ste
• 98e

Vertaling:
Engels: ninety-eighth
Nederlands: achtennegentigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewe-en-negentigste
Volgende onderwerp: nege-en-negentigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:48:32 UTC 2025