Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ses-en-negentigste
ses-en-negentigste [boodskap #133084] Sat, 22 August 2020 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ses-en-negentigste
Afbreking: ses-en-ne•gen•tig•ste


Rangtelwoord: ses-en-negentigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ses-en-negentig (96). Nommer ses-en-negentig in 'n ry of gedeel deur ses-en-negentig.

Gebruik:
• Hy het ses-en-negentigste in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• ses-en-neëntigste

Afkorting:
• 96ste
• 96e

Vertaling:
Engels: ninety-sixth
Nederlands: zesennegentigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyf-en-negentigste
Volgende onderwerp: sewe-en-negentigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:19:46 UTC 2025