negentigste [boodskap #133078] |
Sat, 22 August 2020 12:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
negentigste
Afbreking: ne•gen•tig•ste
Rangtelwoord: negentigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord negentig (90). Nommer negentig in 'n ry of gedeel deur negentig.
Gebruik:
• Hy het negentigste in die wedloop geëindig.
Wisselvorm:
• neëntigste
Afkorting:
• 90ste
• 90e
Vertaling:
Engels: ninetieth
Nederlands: negentigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|