nege-en-tagtigste [boodskap #133077] |
Sat, 22 August 2020 12:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nege-en-tagtigste
Afbreking: ne•ge-en-tagvtig•ste
Rangtelwoord: nege-en-tagtigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nege-en-tagtig (89). Nommer nege-en-tagtig in 'n ry of gedeel deur nege-en-tagtig.
Gebruik:
• Hy het nege-en-tagtigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 89ste
• 89e
Vertaling:
Engels: eighty-ninth
Nederlands: negenentachtigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|