Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Jacaranda Stereo is DEURMEKAAR
Re: Jacaranda Stereo is DEURMEKAAR [boodskap #13638] Mon, 30 March 1998 00:00
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Volle Lid
Grove Erasmus wrote in article
...

Waarom praat julle [Radio Jakaranda] soveel ENGELS as (ek is seker daarvan)
die meerderheid van julle luisteraars Afrikaans sprekend is ? Besluit
watter taal julle wil praat, Afrikaans of Engels. In Belgie, wat ook
tweetalig is, bestaan daar GEEN tweetalige radio/TV Stasie. Waarom kan ons
nie ook dieselfde hier doen/he ? Ek luister graag na Punt op 1332AM. Geen
gemengde taal.

---

Grove, twee puntjies:

1. Hoekom skryf jy nie 'n brief aan
Radio Jakaranda nie?

2. As jy nog geen gemengde taal
op Punt gehoor het nie, het jy
nog nie baie geluister nie.

Johanna Rykheer
Re: Jacaranda Stereo is DEURMEKAAR [boodskap #13639 is 'n antwoord op boodskap #13638] Mon, 30 March 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: January 1998
Karma: 0
Senior Lid
Johanna Rykheer wrote :
Vorige onderwerp: Nico
Volgende onderwerp: Jacaranda Stereo is DEURMEKAAR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 01:02:48 UTC 2024