een-en-tagtigste [boodskap #133069] |
Sa, 22 Augustus 2020 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
een-en-tagtigste
Afbreking: een-en-tag•tig•ste
Rangtelwoord: een-en-tagtigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord een-en-tagtig (81). Nommer een-en-tagtig in 'n ry of gedeel deur een-en-tagtig.
Gebruik:
• Hy het een-en-tagtigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 81ste
• 81e
Vertaling:
Engels: eighty-first
Nederlands: eenentachtigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|