Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tagtigste
tagtigste [boodskap #133068] Sat, 22 August 2020 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tagtigste
Afbreking: tag•tig•ste


Rangtelwoord: tagtigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord tagtig (80). Nommer tagtig in 'n ry of gedeel deur tagtig.

Gebruik:
• Sy het tagtigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 80ste
• 80e

Vertaling:
Engels: eightieth
Nederlands: tachtigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nege-en-sewentigste
Volgende onderwerp: een-en-tagtigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:27:51 UTC 2025