sewentigste [boodskap #133058] |
Sa, 22 Augustus 2020 12:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sewentigste
Afbreking: se•wen•tig•ste
Rangtelwoord: sewentigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sewentig (70). Nommer sewentig in 'n ry of gedeel deur sewentig.
Gebruik:
• Hy het sewentigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 70ste
• 70e
Vertaling:
Engels: seventieth
Nederlands: zeventigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|