Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sestigste
sestigste [boodskap #133048] Sat, 22 August 2020 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sestigste
Afbreking: ses•tig•ste


Rangtelwoord: sestigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sestig (60). Nommer sestig in 'n ry of gedeel deur sestig.

Gebruik:
• Hy het sestigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 60ste
• 60e

Vertaling:
Engels: sixtieth
Nederlands: zestigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nege-en-vyftigste
Volgende onderwerp: een-en-sestigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:17:04 UTC 2025