vyftigste [boodskap #133038] |
Sa, 22 Augustus 2020 10:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vyftigste
Afbreking: vyf•tig•ste
Rangtelwoord: vyftigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vyftig (50). Nommer vyftig in 'n ry of gedeel deur vyftig.
Gebruik:
• Hy het vyftigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 50ste
• 50e
Vertaling:
Engels: fiftieth
Nederlands: vijftigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|