agt-en-veertigste [boodskap #133036] |
Sa, 22 Augustus 2020 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agt-en-veertigste
Afbreking: agt-en-veer•tig•ste
Rangtelwoord: agt-en-veertigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agt-en-veertig (48). Nommer agt-en-veertig in 'n ry of gedeel deur agt-en-veertig.
Gebruik:
• Sy het agt-en-veertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 48ste
• 48e
Afgelei:
• ag-en-veertigste
Vertaling:
Engels: forty-eighth
Nederlands: achtenveertigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|