Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » een-en-veertigste
een-en-veertigste [boodskap #133029] Sat, 22 August 2020 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
een-en-veertigste
Afbreking: een-en-veer•tig•ste


Rangtelwoord: een-en-veertigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord een-en-veertig (41). Nommer een-en-veertig in 'n ry of gedeel deur een-en-veertig.

Gebruik:
• Hy het een-en-veertigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 41ste
• 41e

Vertaling:
Engels: forty-first
Nederlands: eenenveertigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tenk
Volgende onderwerp: twee-en-veertigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:23:02 UTC 2025