veertigste [boodskap #133026] |
Sa, 22 Augustus 2020 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veertigste
Afbreking: veer•tig•ste
Rangtelwoord: veertigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord veertig (40). Nommer veertig in 'n ry of gedeel deur veertig.
Gebruik:
• Hy het veertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 40ste
• 40e
Vertaling:
Engels: fortieth
Nederlands: veertigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|