agt-en-dertigste [boodskap #133024] |
Sa, 22 Augustus 2020 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agt-en-dertigste
Afbreking: agt-en-der•tig•ste
Rangtelwoord: agt-en-dertigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agt-en-dertig (38). Nommer agt-en-dertig in 'n ry of gedeel deur agt-en-dertig.
Gebruik:
• Hy het agt-en-dertigste in die wedloop geëindig.
Wisselvorm:
• ag-en-dertigste
Afkorting:
• 38ste
• 38e
Vertaling:
Engels: thirty-eighth
Nederlands: achtendertigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|