Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ses-en-dertigste
ses-en-dertigste [boodskap #133022] Sa, 22 Augustus 2020 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ses-en-dertigste
Afbreking: ses-en-der•tig•ste


Rangtelwoord: ses-en-dertigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ses-en-dertig (36). Nommer ses-en-dertig in 'n ry of gedeel deur ses-en-dertig.

Gebruik:
• Hy het ses-en-dertigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 36ste
• 36e

Vertaling:
Engels: thirty-sixth
Nederlands: zesendertigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyf-en-dertigste
Volgende onderwerp: sewe-en-dertigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 16:24:55 MGT 2024