vyf-en-dertigste [boodskap #133021] |
Sa, 22 Augustus 2020 09:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vyf-en-dertigste
Afbreking: vyf-en-der•tig•ste
Rangtelwoord: vyf-en-dertigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vyf-en-dertig (35). Nommer vyf-en-dertig in 'n ry of gedeel deur vyf-en-dertig.
Gebruik:
• Hy het vyf-en-dertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 35ste
• 35e
Vertaling:
Engels: thirty-fifth
Nederlands: vijfendertigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|