twee-en-dertigste [boodskap #133018] |
Sa, 22 Augustus 2020 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
twee-en-dertigste
Afbreking: twee-en-der•tig•ste
Rangtelwoord: twee-en-dertigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord twee-en-dertig (32). Nommer twee-en-dertig in 'n ry of gedeel deur twee-en-dertig.
Gebruik:
• Hy het twee-en-dertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 32ste
• 32e
Vertaling:
Engels: thirty-second
Nederlands: tweeëndertigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|