dertigste [boodskap #133016] |
Sa, 22 Augustus 2020 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dertigste
Afbreking: der•tig•ste
Rangtelwoord: dertigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord dertig (30). Nommer dertig in 'n ry of gedeel deur dertig.
Gebruik:
• Sy het dertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 30ste
• 30e
Vertaling:
Engels: thirtieth
Nederlands: dertigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|