Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nege-en-twintigste
nege-en-twintigste [boodskap #133015] Sat, 22 August 2020 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nege-en-twintigste
Afbreking: ne•ge-en-twin•tig•ste


Rangtelwoord: nege-en-twintigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nege-en-twintig (29). Nommer nege-en-twintig in 'n ry of gedeel deur nege-en-twintig.

Gebruik:
• Sy het nege-en-twintigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 29ste
• 29e

Vertaling:
Engels: twenty-ninth
Nederlands: negenentwintigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agt-en-twintigste
Volgende onderwerp: dertigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 17:19:54 UTC 2025