Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agt-en-twintigste
agt-en-twintigste [boodskap #133014] Sat, 22 August 2020 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agt-en-twintigste
Afbreking: agt-en-twin•tig•ste


Rangtelwoord: agt-en-twintigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agt-en-twintig (28). Nommer agt-en-twintig in 'n ry of gedeel deur agt-en-twintig.

Gebruik:
• Sy het agt-en-twintigste in die wedloop geëindig.

Wisselvorm:
• ag-en-twintigste

Afkorting:
• 28ste
• 28e

Vertaling:
Engels: twenty-eighth
Nederlands: achtentwintigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sewe-en-twintigste
Volgende onderwerp: nege-en-twintigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 17:24:32 UTC 2025