ses-en-twintigste [boodskap #133012] |
Sa, 22 Augustus 2020 09:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ses-en-twintigste
Afbreking: ses-en-twin•tig•ste
Rangtelwoord: ses-en-twintigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ses-en-twintig (26). Nommer ses-en-twintig in 'n ry of gedeel deur ses-en-twintig.
Gebruik:
• Hy het ses-en-twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 26ste
• 26e
Vertaling:
Engels: twenty-sixth
Nederlands: zesentwintigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|