Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyf-en-twintigste
vyf-en-twintigste [boodskap #133011] Sat, 22 August 2020 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyf-en-twintigste
Afbreking: vyf-en-twin•tig•ste


Rangtelwoord: vyf-en-twintigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vyf-en-twintig (25). Nommer vyf-en-twintig in 'n ry of gedeel deur vyf-en-twintig.

Gebruik:
• Sy het vyf-en-twintigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 25ste
• 25e

Vertaling:
Engels: twenty-fifth
Nederlands: vijfentwintigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vier-en-twintigste
Volgende onderwerp: ses-en-twintigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 17:55:57 UTC 2025