drie-en-twintigste [boodskap #133009] |
Sa, 22 Augustus 2020 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drie-en-twintigste
Afbreking: drie-en-twin•tig•ste
Rangtelwoord: drie-en-twintigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord drie-en-twintig (23). Nommer drie-en-twintig in 'n ry of gedeel deur drie-en-twintig.
Gebruik:
• Sy het drie-en-twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 23ste
• 23e
Vertaling:
Engels: twenty-third
Nederlands: drieëntwintigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|