twee-en-twintigste [boodskap #133008] |
Sa, 22 Augustus 2020 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
twee-en-twintigste
Afbreking: twee-en-twin•tig•ste
Rangtelwoord: twee-en-twintigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord twee-en-twintig (22). Nommer twee-en-twintig in 'n ry of gedeel deur twee-en-twintig.
Gebruik:
• Sy het twee-en-twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 22ste
• 22e
Vertaling:
Engels: twenty-second
Nederlands: tweeëntwintigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|