een-en-twintigste [boodskap #133007] |
Sat, 22 August 2020 08:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
een-en-twintigste
Afbreking: een-en-twin•tig•ste
Rangtelwoord: een-en-twintigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord een-en-twintig (21). Nommer een-en-twintig in 'n ry of gedeel deur een-en-twintig.
Gebruik:
• Sy het een-en-twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 21ste
• 21e
Vertaling:
Engels: twenty-first
Nederlands: eenentwintigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|