twintigste [boodskap #133006] |
Sat, 22 August 2020 08:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
twintigste
Afbreking: twin•tig•ste
Rangtelwoord: twintigste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord twintig (20). Nommer twintig in 'n ry of gedeel deur twintig.
Gebruik:
• Sy het twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 20ste
• 20e
Afgelei:
• twintigste-eeus
Vertaling:
Engels: twentieth
Nederlands: twintigste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|