agttiende [boodskap #133004] |
Sat, 22 August 2020 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agttiende
Afbreking: agt•tien•de
Rangtelwoord: agttiende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agttien (18). Nommer agttien in 'n ry of gedeel deur agttien.
Gebruik:
• Sy het agttiende in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 18de
• 18e
Wisselvorm:
• agtiende
Afgelei:
• agttiende-eeus
Vertaling:
Engels: eighteenth
Nederlands: achttiende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|