sestiende [boodskap #133002] |
Sa, 22 Augustus 2020 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sestiende
Afbreking: ses•tien•de
Rangtelwoord: sestiende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sestien (16). Nommer sestien in 'n ry of gedeel deur sestien.
Gebruik:
• Hy het sestiende in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 16de
• 16e
Afgelei:
• sestiende-eeus
Vertaling:
Engels: sixteenth
Nederlands: zestiende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|