veertiende [boodskap #133000] |
Sat, 22 August 2020 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veertiende
Afbreking: veer•tien•de
Rangtelwoord: veertiende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord veertien (14). Nommer veertien in 'n ry of gedeel deur veertien.
Gebruik:
• Sy het veertiende in die wedloop geëindig.
Afkorting:
• 14de
• 14e
Vertaling:
Engels: fourteenth
Nederlands: veertiende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|