terughoudend [boodskap #132996] |
Sat, 22 August 2020 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terughoudend
Afbreking: te•rug•hou•dend
Byvoeglike naamwoord: terughoudend
Vergrotende trap: terughoudender
Oortreffende trap: terughoudendste
Attributief: terughoudende
Betekenis:
• Wat terughou; nie sommer gee of geen entoesiasme toon nie.
Gebruik:
• Die kinders was aanvanklik 'n bietjie terughoudend, maar baljaar nou uitbundig.
Sinoniem:
• beskroomd
• gereserveerd
• geslote
• ingetoë
• swygsaam
• teruggetrokke
Afgelei:
• terughoudendheid
Vertaling:
Engels: reserved, detached, distant
Nederlands: terughoudend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|