negende [boodskap #132994] |
Sat, 22 August 2020 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
negende
Afbreking: ne•gen•de
Rangtelwoord: negende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord nege (9). Nommer nege in 'n ry of gedeel deur nege.
Gebruik:
• Sy het negende in die wedloop geëindig.
Wisselvorm:
• neënde
Afkorting:
• 9de
• 9e
Vertaling:
Engels: ninth
Nederlands: negende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|