sewende [boodskap #132992] |
Sat, 22 August 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sewende
Afbreking: se•wen•de
Rangtelwoord: sewende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord sewe (7). Nommer sewe in 'n ry of gedeel deur sewe.
Gebruik:
• Sy het sewende in die wedloop geëindig.
Spreekwoord:
• In die sewende hemel wees. [Baie gelukkig wees.]
Afkorting:
• 7de
• 7e
Vertaling:
Engels: seventh
Nederlands: zevende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|