Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vent
vent [boodskap #132989] Sa., 22 Augustus 2020 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vent
Afbreking: vent


Selfstandige naamwoord: vent
Meervoud: vente
Verkleinwoord: ventjie
Meervoud van verkleining: ventjies

Betekenis:
• (informeel) 'n Manlike persoon, meestal in 'n onpersoonlike of negatiewe konteks.

Gebruik:
• Nou wat is die vent se plan?
• Die vervlakste vent het oor die rooi lig gery!

Sinoniem:
• knaap
• kêrel
• man
• ou
• rakker
• snaar

Antoniem:
• doedie
• flerrie

Vertaling:
Engels: fellow, chap, bloke, dude, guy
Nederlands: vent

Nota:
• Waarskynlik 'n verkorting van die woord "vennoot".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treur
Volgende onderwerp: vyfde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 15:09:58 UTC 2025