treurlied [boodskap #132987] |
Fri, 21 August 2020 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
treurlied
Afbreking: treur•lied
Samestelling: treur + lied
Selfstandige naamwoord: treurlied
Meervoud: treurliedere
Verkleinwoord: treurliedjie
Meervoud van verkleining: treurliedjies
Betekenis:
• 'n Hartseer gedig of lied wat die dood of 'n dooie persoon gedenk.
Gebruik:
• Toe Arion met die dood gedreig is, het hy gevra of hy as sy laaste wens eers 'n treurlied mag sing.
Vertaling:
Engels: dirge
Nederlands: treurlied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|