gevoelig [boodskap #132986] |
Fri, 21 August 2020 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevoelig
Afbreking: ge•voe•lig
Byvoeglike naamwoord: gevoelig
Vergrotende trap: gevoeliger
Oortreffende trap: gevoeligste
Attributief: gevoelige
Intensief: fyngevoelig, oorgevoelig
Betekenis:
• Wat sterk gevoel word - fisies of emosioneel.
Gebruik:
• Sy wonde is uiters gevoelig.
Sinoniem:
• fynbesnaard
• roerend
• sensitief
• teer
• teerhartig
Antoniem:
• ongevoelig
Afgelei:
• gevoeligheid
Vertaling:
Engels: sensitive, susceptible
Nederlands: gevoelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|