pasmaat [boodskap #132984] |
Fri, 21 August 2020 15:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pasmaat
Afbreking: pas•maat
Samestelling: pas + maat
Selfstandige naamwoord: pasmaat
Meervoud: pasmaats
Verkleinwoord: pasmaatjie
Meervoud van verkleining: pasmaatjies
Betekenis:
• 'n Maat wat by iemand (of iets) pas.
Gebruik:
• Haar se ideale pasmaat moet 'n bok vir sports wees en 'n liefde vir die natuur hê.
Vertaling:
Engels: match
Nederlands: bij elkaar passen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|