tikmasjien [boodskap #132980] |
Fri, 21 August 2020 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tikmasjien
Afbreking: tik•mas•jien
Samestelling: tik + masjien
Selfstandige naamwoord: tikmasjien
Meervoud: tikmasjiene
Verkleinwoord: tikmasjientjie
Meervoud van verkleining: tikmasjientjies
Betekenis:
• 'n Toestel met sleutels (toetse) waarmee letters en syfers op 'n vel papier gedruk word.
Gebruik:
• Voor die tikmasjien is briewe en amptelike dokumente per hand geskryf, deesdae gebruik ons sleutelborde.
Afgelei:
• tikmasjienmat
Verwant:
• sleutelbord
Vertaling:
Engels: typewriter
Nederlands: schrijfmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|