standplaas [boodskap #132977] |
Fri, 21 August 2020 13:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
standplaas
Afbreking: stand•plaas
Samestelling: stand + plaas
Selfstandige naamwoord: standplaas
Meervoud: standplase
Verkleinwoord: standplaasie
Meervoud van verkleining: standplaasies
Betekenis:
• Toegekende plek waar iets of iemand kan staan of wag; staanplek.
• Waar iemand gevestig of gestasioneer is; waar 'n amp gesetel is.
Gebruik:
• Toe mynbou op die grond misluk, is dit in dorpspersele teen £15 per standplaas omskep.
• Die standplaas van die posmeester-generaal is van Potchefstroom na Pretoria verskuif.
Vertaling:
Engels: stand
Nederlands: standplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|