Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » solo
solo [boodskap #132973] Fri, 21 August 2020 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
solo
Afbreking: so•lo


Selfstandige naamwoord: solo
Meervoud: solo's
Verkleinwoord: solo'tjie
Meervoud van verkleining: solo'tjies

Betekenis:
• Die handeling om alleen op te tree.

Gebruik:
• Sy sing 'n pragtige solo.

Afgelei:
• solodans
• solo-opvoering
• solosanger
• solospeler
• solostuk
• solovlug

Verwant:
• duo
• trio
• kwartet
• sekstet
• oktet
• nonet

Vertaling:
Engels: solo
Nederlands: solo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verblyfreg
Volgende onderwerp: rit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:38:50 UTC 2025