verblyfreg [boodskap #132972] |
Fri, 21 August 2020 11:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verblyfreg
Afbreking: ver•blyf•reg
Samestelling: verblyf + reg
Selfstandige naamwoord: verblyfreg
Meervoud: verblyfregte
Betekenis:
• Toestemming om permanent of vir 'n bepaalde tyd in 'n land (waarvan jy nie 'n burger is nie) te mag bly.
Gebruik:
• Immigrante sonder die regte dokumente en wetlike verblyfreg het dikwels nie toegang tot die howe nie.
Afgelei:
• verblyfregwet
Vertaling:
Engels: right of residence, tenure
Nederlands: verblijfsvergunning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|