visstok [boodskap #132971] |
Fri, 21 August 2020 11:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
visstok
Afbreking: vis•stok
Samestelling: vis + stok
Selfstandige naamwoord: visstok
Meervoud: visstokke
Verkleinwoord: visstokkie
Meervoud van verkleining: visstokkies
Betekenis:
• 'n Lang stok met 'n katrol en vislyn om vis te vang.
Gebruik:
• Wanneer 'n vis byt, moet die visstok vinnig en hard opgetel word.
Sinoniem:
• hengelstok
Vertaling:
Engels: fishing rod
Nederlands: hengelstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|