Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarneming
waarneming [boodskap #132969] Fri, 21 August 2020 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarneming
Afbreking: waar•ne•ming


Selfstandige naamwoord: waarneming
Meervoud: waarnemings
Verkleinwoord: waarneminkie
Meervoud van verkleining: waarneminkies

Betekenis:
• Dit wat met die sintuie geregistreer word.

Gebruik:
• Die oog maak visuele en die oor maak ouditiewe waarneming moontlik.

Afgelei:
• kleurwaarneming
• waarnemingshorison

Verwant:
• waarneem
• waarnemer

Vertaling:
Engels: observation, perception
Nederlands: waarneming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraagteken
Volgende onderwerp: hengel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 18:18:57 UTC 2025