vraagteken [boodskap #132968] |
Fri, 21 August 2020 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vraagteken
Afbreking: vraag•te•ken
Samestelling: vraag + teken
Selfstandige naamwoord: vraagteken
Meervoud: vraagtekens
Verkleinwoord: vraagtekentjie
Meervoud van verkleining: vraagtekentjies
Betekenis:
• 'n Leesteken wat mens aan die einde van 'n vraag sit.
• Oor iets twyfel.
Gebruik:
• Sit 'n vraagteken agter die sinne wat vrae stel.
• My kop draai met vraagtekens.
Afgelei:
• bevraagteken
Vertaling:
Engels: question mark, query
Nederlands: vraagteken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|