waterorrel [boodskap #132967] |
Fri, 21 August 2020 10:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterorrel
Afbreking: wa•ter•or•rel
Samestelling: water + orrel
Selfstandige naamwoord: waterorrel
Meervoud: waterorrels
Verkleinwoord: waterorreltjie
Meervoud van verkleining: waterorreltjies
Betekenis:
• 'n Vertoning van spuitfonteine wat op die maat van musiek spuit.
Gebruik:
• Die waterorrel in die meer lok besoekers van heinde en ver.
Afgelei:
• waterorrelvertoning
Vertaling:
Engels: musical fountain
Nederlands: muzikale fontein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|