wentelbaan [boodskap #132966] |
Fri, 21 August 2020 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wentelbaan
Afbreking: wen•tel•baan
Samestelling: wentel + baan
Selfstandige naamwoord: wentelbaan
Meervoud: wentelbane
Verkleinwoord: wentelbaantjje
Meervoud van verkleining: wentelbaantjies
Betekenis:
• Die pad waarlangs 'n voorwerp om 'n punt in die ruimte wentel of draai.
Gebruik:
• 'n Planeet volg gewoonlik 'n elliptiese wentelbaan om sy son.
Vertaling:
Engels: orbit
Nederlands: omloopbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|