vertikaal [boodskap #132964] |
Fri, 21 August 2020 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertikaal
Afbreking: ver•ti•kaal
Byvoeglike naamwoord: vertikaal
Attributief: vertikale
Betekenis:
• Soos 'n lyn wat opwaarts of afwaarts loop.
Gebruik:
• 'n Helikopter kan vertikaal opstyg en land.
Sinoniem:
• loodreg
Antoniem:
• horisontaal
Vertaling:
Engels: vertical
Nederlands: verticaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|