beseer [boodskap #132961] |
Thu, 20 August 2020 20:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beseer
Afbreking: be•seer
Werkwoord: beseer
Verlede tyd: het beseer
Teenwoordige deelwoord: beseerde
Betekenis:
• 'n Wond opdoen of veroorsaak; beserings aan 'n deel van die liggaam aanbring.
Gebruik:
• Vyf mense sterf en veertig is in 1985 tydens 'n ANC-aanval in Amanzimtoti beseer.
Sinoniem:
• kwes
• seerkry
• seermaak
• verwond
• wond
Afgelei:
• besering
Vertaling:
Engels: to wound, hurt, injure
Nederlands: bezeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|