Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
sweer
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
sweer
[
boodskap #132960
]
Thu, 20 August 2020 20:33
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Persoon wat 'n eed sweer.
'n Sweer.
sweer
Afbreking: sweer
Werkwoord:
sweer
Verlede tyd:
het gesweer
Teenwoordige deelwoord:
swerende
Verlede deelwoord:
geswore
Betekenis:
• 'n Eed aflê; iets plegtig onder eed verklaar.
• 'n Wond wat ontsteek word of etter vorm.
Gebruik:
• As julle 'n eed
sweer
en my Naam gebruik, moet julle die waarheid praat. [Jeremia 4:2]
• Die wond het begin
sweer
.
Spreekwoord:
• Hoog en laag
sweer
. [By die hemel en aarde
sweer
.]
Vertaling:
Engels: to swear, vow; to fester, ulcerate
Nederlands: zweren
Selfstandige naamwoord:
sweer
Meervoud:
swere
Verkleinwoord:
sweertjie
Meervoud van verkleining:
sweertjies
Betekenis:
• 'n Ontsteekte plek; wond waar etter vorm; infeksie; ettergeswel.
Gebruik:
• Sy het 'n
sweer
op haar voet.
Vertaling:
Engels: ulcer, tumour, abscess
Nederlands: zweer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
kolf
Volgende onderwerp:
beseer
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 10 19:00:06 UTC 2025